AITSA
EN/AF

AITSA.Die wow sitbinne-in.

Webwerwe en AI-stelsels vir besighede.

Pieter Bothma
Soos gesien op
kykNETVIADie Groot OntbytNuuspodNetwerk24
Wat kliënte sê

Mense wat dit gebruik.

  • Naas my girlfriend is jy die beste mens wat in my lewe gebeur het.

    Izak du PlessisNuuspod
  • Piet beskik oor ’n indrukwekkende kennis van kunsmatige intelligensie en die praktiese toepassing daarvan. Sy insig het Buitelyn gehelp om slimmer en doeltreffender te werk, en ons besigheid op meer as een manier vorentoe gestoot.

    Andre-Pierre du PlessisBuitelyn
Webwerwe · Bots · Apps · AI-aanbieders

Kyk wat ek bou.

Elke teël hieronder is regte werk wat vandag vir 'n regte besigheid loop.

Hoe ek bou

Dae, nie maande nie.

Ek werk met AI-agente wat die tikwerk doen terwyl ek die besluite neem. Daarom kry jy binne twee weke iets wat werk, nie 'n voorstel nie.

  • 01

    Praat

    'n Oproep van dertig minute. Ons kyk wat jou week opvreet. Jy kry 'n vaste kwotasie voor enige werk begin.

  • 02

    Bou

    Ek bou dit self. Jy sien vordering elke paar dae, nie aan die einde nie.

  • 03

    Oorhandig

    Jy kry die kode, die aantekeninge en dertig dae ondersteuning. Dit is joune. Geen maandelikse lisensie aan my nie.

Stelsels wat self loopDag en nag
Laaste 90 dae3 094 verbeterings

Elke keer wat iets gebou, reggemaak of bygevoeg en gestoor is. Elke blokkie is een dag. 82 van die 90 was werksdae.

Pryse

Wat dit kos.

  • Webwerwe en landingsbladsyevanafR10 000

    'n Skoon, vinnige webwerf wat sê wat jy doen en mense laat optree.

    • Tot vyf bladsye, Afrikaans, Engels of albei
    • Kontak- en kwotasievorms na jou inbox
    • Hosting en domein opgestel
    • Aanlyn binne twee weke
    Ekstra maandelikse kostes
    • Hosting · vanaf gratis, groei met gebruik
    • Domein · jaarlikse fooi
    • Alles teen kosprys, geen opslag nie
    Kom ons praat
  • AI-besigheidstelselsvanafR20 000

    Een stelsel wat regte papierwerk uit jou week haal.

    • Een werkende stelsel: kwotasies, leads, besprekings of 'n WhatsApp Assistent
    • 'n Beheerpaneel vir jou en jou mense
    • Gekoppel aan die gereedskap wat jy reeds gebruik
    • Vaste kwotasie voor enige werk begin
    Ekstra maandelikse kostes
    • AI-gebruik vir bots · betaal per boodskap
    • WhatsApp · koste per boodskap
    • Telegram · gratis
    • Stem-agente · koste per minuut
    • Hosting en databasis · vanaf gratis, groei met gebruik
    • Alles teen kosprys, geen opslag nie
    Kom ons praat
  • Webwerf + AI-stelselsvanafR30 000

    Die webwerf, plus die stelsel wat daaragter werk.

    • Alles in Webwerwe
    • Plus een stelsel wat regte papierwerk uit jou week haal
    • Dertig dae ondersteuning ná bekendstelling
    • Jy besit die kode
    Ekstra maandelikse kostes
    • AI-gebruik vir bots · betaal per boodskap
    • WhatsApp · koste per boodskap
    • Telegram · gratis
    • Stem-agente · koste per minuut
    • Hosting en databasis · vanaf gratis, groei met gebruik
    • Alles teen kosprys, geen opslag nie
    Kom ons praat

Pryse in Suid-Afrikaanse rand. Hosting, domeine en enige derdeparty-intekeninge word teen kosprys gefaktureer.

Nuutste episode

Wil jy leer hoe om AI te gebruik?Gratis, in Afrikaans.

Elke week een episode op die AITSA YouTube-kanaal oor wat AI regtig vir 'n besigheid doen. Geen kursus. Geen hype.

AITSA op YouTube@pietjbot · YouTubeTeken in
Volg
Nuusbrief · een e-pos per week

Geen gemorspos nie. Teken enige tyd uit.

Ek bou dit.

Dertig minute. Vaste kwotasie. Geen verpligting nie.

Kom ons praat