Gratis · Elke Woensdag 19:00
Alles AIMet Piet
'n Uur lank, live en gratis. Vra enigiets oor AI in jou besigheid, jou lewe of jou werk, en ek wys jou op die skerm hoe.
Geen kursus. Geen duur “Masterclass” aan die einde nie. Net praktiese AI.
- Volgende sessie
- Woensdag 21 Oktober om 19:00
- Waar
- Live op YouTube, Facebook en Instagram
- Taal
- Afrikaans, en Engelse vrae kry Engelse antwoorde
- Koste
- Gratis. Regtig.
Hoe dit werk
Skryf in. Vra. Kyk.
- 01
Skryf in
En stuur jou vraag saam. Die beste vrae beantwoord ek eerste, met tekeninge en live demo's.
- 02
Kry die skakel
Jy kry 'n kalender-uitnodiging, en 'n herinnering die aand voor en 'n uur voor ons begin.
- 03
Kyk en vra
Kyk live waar jy wil en tik jou vrae in die chat. Party mense nooi ek op die warm stoel om hul besigheid saam met my op die skerm te bespreek.
Hoekom gratis?
Want die gurus maak my mal.
Ek is moeg vir mense wat duisende rande vra vir 'n AI-kursus vol goed wat jy verniet op YouTube kan kry.
Ek bou elke dag AI-stelsels vir regte besighede, en ek deel graag wat werk en wat nie.
Ek is in